Getaway Self-Catering Panorama
Opsomming van Resensie
Cherwayne B - Feb 2021
Gemiddeld
Dit was awesome.
Petrus S - Feb 2021
Gemiddeld
Lekker naby hospitaal bestuur vriendelik en behulpsaam.
Pieter V - Jan 2021
Gemiddeld
Stil rustig en veilig.
Getaway Self-Catering Panorama's terugvoer
Thank you Pieter, for the review. May you have a blessed 2021.
Hannes V - Nov 2020
Gemiddeld
Will go again.
Dean G - Okt 2020
Gemiddeld
Ons was min daar maar die tyd wat ons was was dit gerieflik
Marlene L - Sep 2020
Gemiddeld
Dis ok as net vir dag of 2 daar bly.
Eric L - Sep 2020
Gemiddeld
Die plek is skoon en netjies.
Heinrich T - Feb 2020
Gemiddeld
Dt was fantasies.
Getaway Self-Catering Panorama's terugvoer
Beste Heinrich
Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons hoop om u gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Wieneke
Sweetness Nompumelelo S - Feb 2020
Gemiddeld
Had an awesome weekend there.
Karen K - Okt 2019
Gemiddeld
Gerieflik, net wat ons wou hê.
Elwine H - Aug 2019
Gemiddeld
Baie gemaklik en skoon.
Getaway Self-Catering Panorama's terugvoer
Beste Elwine,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons sal beslis 'n plan maak om al die tekortkominge uit te sorteer.
Vriendelike groete
Wieneke
Reginald W - Aug 2019
Gemiddeld
Excellent service and value for money.
Getaway Self-Catering Panorama's terugvoer
Dear Reginald,
Thank you for your lovely review, we appreciate it. We look forward to welcoming you back in the future.
Kind regards,
Wieneke
Sityhilelo M - Apr 2019
Gemiddeld
Immaculate surrounding; privacy ensured; suitably located; good value for money.
Hans D - Feb 2019
Gemiddeld
Netjiese en veilige verblyf naby aan my werk.
Ronel L - Jan 2019
Gemiddeld
Baie netjies en veilig.
Gideon H - Des 2018
Gemiddeld
Het beter verwag. Basiese dinge om verblyf te vergemaklik het ontbreek.
Getaway Self-Catering Panorama's terugvoer
Dankie vir u terugvoering en ons gaan die aangeleenthede wat u aangeraak het aanspreek. Ons sou egter met graagte u na 'n ander eenheid verskyf het indien u ons ingelig het van u ongerief gedurende u verblyf.
Eleanor E - Sep 2018
Gemiddeld
Comfortable an spacious room and bed.
Johannes H - Aug 2018
Gemiddeld
Een van die swakste gastehuise wat ons nog ooit gebly het, ons het na een aand uitgetrek. Het vir 4 nagte vooruit betaal - R1900 gemors.
Lees meerGetaway Self-Catering Panorama's terugvoer
Geagte meneer Hanekom
Jammar om te hoor van u ervaring.
Soos met u bespreek was ons nie bewus van u ongerief nie en het u vir ons eers die laaste dag (Donderdagoggend) per sms ingelig. U het ons nie 'n kans gegee om u verblyf aangenaam te maak of na 'n groter eenheid te skuif nie. Ten tye van u bespreking was daar ook twee groter eenhede in ons gastehuis (eenheid B en D wat 3 persone kan huisves) op Travelground beskikbaar teen dieselfde prys as die eenheid waar u tuisgegaan het, maar u het met eie keuse die kleiner eenheid bespreek. Al ons eenhede het ingeboude kaste, behalwe die eenheid waar u gebly het, wat wel 'n 'open clothing rail' het.
Met betrekking tot die twee oproepe: Ons skakel ons gaste op die dag van aankoms as 'n 'courtesy call'.
Ek het u 10:39 geskakel en u het my laat verstaan dat u tussen 16:00 en 17:00 gaan arriveer.
Ek het u weer 18:02 gekontak aangesien ons ontvangs 18:00 toemaak en ek alternatiewe reelings met ons personeel moet tref om u in te boek.
U sal ook opmerk op Travelground dat ons inboektye tussen 14:00 - 18:00 is.
Alles het toe goed afgeloop aangesien u net na 18:00 gearriveer het.
Vriendelike groete
N Jordaan
Bestuurder
Wilma V - Aug 2018
Gemiddeld
Puik.
Elsa K - Aug 2018
Gemiddeld
Comfortable accommodation. Met all our needs. Nico was very helpful and friendly.
Deirdre R - Jun 2018
Gemiddeld
Gemaklik.
Getaway Self-Catering Panorama's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer.
Vriendelike groete,
Nico
Jaco P - Mrt 2018
Gemiddeld
Rustig, netjies en was net 'n plesier veral om so veilig te gevoel het.
Getaway Self-Catering Panorama's terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, Jaco.
Fransie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netjies, waarde vir geld.
Gilroy D - Jan 2018
Gemiddeld
Goeie waarde via geld.
Pieter Willem C - Okt 2016
Gemiddeld
Dit was goed en heeltemal voldoende.
Getaway Self-Catering Panorama's terugvoer
Dankie Pieter
Ons waardeer jou positiewe terugvoering.
Groete,
Nico
Melodie V - Nov 2015
Gemiddeld
Aangenaam.
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hennie Winterbach-straat 1, Panorama, Kaapstad, 7506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom