- 10 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Stellenbosch Kloofweg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gilgal is 6 km buite Stellenbosch, Wes-Kaap, geleë, omring deur verskillende wynplase om te besoek en te geniet.
Die akkommodasie bestaan uit 4 eenhede; elke eenheid is gemeubileer met 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid bied 'n unieke ervaring.
Die Kelder bestaan uit 'n slaapkamer bo met 'n ekstra lang koningingrootte bed, gemaklike stoele, 'n lessenaar, 'n kaggel wat die hele woonstel verhit, en 'n slaapbank vir gerief. Die Koningin En-suite Kamers bestaan uit 'n slaapkamer bo met 'n ekstra lang koningingrootte bed. Die Luukse En-suite is gemeubileer met 2 ekstra lang enkelbeddens en bied 'n en-suite badkamer met 'n toilet, 2 wasbakke en 'n stort.
Gaste kan die gemeenskaplike KolKol houtvuur-warmbad en veilige parkering geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om in die omgewing te geniet, sluit in wynroetes, die speseryroete, stap, fietsry en 'n skilderagtige rit na die naaste strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brand Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 12 Stellenbosch Kloofweg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Gilgal Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Stellenbosch Kloofweg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang