Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ilse M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Lovely little gem in Dullstroom! Will most definitely be back! Beautiful cottage in a peaceful, tranquil place, surrounded by a beautiful garden and trees. The cottage caters far beyond one's expectations!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gem of a cottage. Absolutely beautiful cottage and so comfortable with everything and more than you need! Will definitely go back for another visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Gerieflike verblyf, sal definitief weer daarvan gebruik maak. Lekker gerieflike blyplek, met alles beskikbaar wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

R K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Juweel. Absoluut 'n juweel. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-Ann S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2025

Ons het baie tuis gevoel, was alles soos op die foto's. Ons het baie lekker gebly. Mooiste mooiste plek, kleurvol, skoon en netjies. Baie detail tot gaste se behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

As above. Chalet was well equipped and comfortable. Beautiful decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cara V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Heerlike plekkie vir 'n naweek wegbreek. Gasheer was baie verwelkomend en 'n vars bos blomme het ons ingewag in ons huisie. Mooiste, artistieke dekor en 'n spesiale touch om alles bymekaar te bring deur die groot skildery die fokuspunt te maak. Ons sou van dikker gordyne gehou het om die vroeë oggendson so bietjie later eers te laat inkom, maar dit is slegs ons persoonlike voorkeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark J
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Great stay over. Would book again. Beautiful cottage, well equipped. The owner made sure we were settled in and had everything we needed. Comfortable beds with great bathrooms, and a lovely braai. Good WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2025

Baie rustig en privaat. Die plek was skoon en goed ingerig. Ongelukkig was die grondpad na Giverny skokkend en het dit net vererger na die reën. Die enigste negatiewe opmerking is dat daar hopeloos te veel meubels in die plekkie is, wat dit oorvol en beknop laat voel het. Daar is 'n spieël en 'n kragpunt in die badkamer, waar jy veronderstel is om jou hare te doen, maar die spieël was toe en dan is dit onmoontlik om dit te gebruik. Miskien kan van die baie banke verwyder word en eerder 'n spieëlkas in die kamer gesit word. Ek kyk ook nie TV in die bed nie en dit was ongelukkig die enigste opsie, met die TV so geplaas dat jy in die bed moet lê en kyk. Verder goeie diens en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Plek was netjies en skoon. Ons het heerlik gekuier. Gerieflik. Baie netjiese en skoon plek. Het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

439 Amajuba Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f8d924deb3a1d9fb88c7e91d7a1950d3818c0d200199f8ed5f1b36fc71e2491cab04af857b76e04c9712ac8e00e04f8e08a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 439 Amajuba Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.414929211142 30.098395716463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang