- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 Glenelg Road, Fernglen, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Glenelgroad Gastehuis – Fernglen, Port Elizabeth (Gqeberha)
Glenelgroad Gastehuis kombineer die gemak en privaatheid van selfsorgverblyf met 'n ontspanne Bed & Ontbyt-styl ervaring. 'n Opsionele ontbytpak is beskikbaar, wat dit ideaal maak vir gesinne, paartjies en sakereisigers.
Kies tussen ons Gesinssuite, met 'n privaat slaapkamer, oopplan-slaaparea, gemaklike leef- en eetkamer, en 'n volledig toegeruste kombuis, of ons Ateljee-eenheid, wat ook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n toegewyde werkruimte bied.
Albei eenhede bied privaat badkamers (stort), hoëgehalte linne, gratis WiFi, slim-TV's, veilige parkering en gerieflike self-inklok. Tee- en koffiemaakgeriewe word in elke eenheid voorsien, en vir ekstra gemoedsrus is alle eenhede toegerus met sekuriteitsknoppies.
Die gastehuis is gerieflik geleë naby Framesby, Lorraine, Newton Park en Sunridge Park, sowel as Baywest, Greenacres en Walmer Park Winkelsentrums. Plaaslike strande en die Boardwalk Casino is ongeveer 20 minute se ry weg, met gewilde besienswaardighede soos Addo-olifantpark, Tsitsikamma, Bloukrans Bungee en Jeffrey's Bay binne maklike bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 53 Glenelg Road, Fernglen, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Glenelg Road Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Glenelg Road, Fernglen, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang