Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenelg Road Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Glenelg Road Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Renate D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik een van die lekkerste selfsorg-akkommodasies waar ons nog was.

Glenelg Road Gastehuis was 'n lekkerte van begin tot einde. DIe kommunikasie was puik met die eienaars. Die selfsorgeenheid was wonderlik groot. Ruim slaapkamer, baie groot oopplankombuis met groot sit-en eetarea en daar was selfs 'n goed beskutte smal stoep. Die woonstel is pragtig ingerig, maar wat my van die begin af na hierdie akkommodasie getrek het, was die pragtige muurplakpapier van voëltjies op 'n draad in die slaapkamer. Dit kan mos net 'n mooi en vriendelike plek wees, wat so die natuur so binnenooi. Laastens was die ligging en veilige paarkeerarea agter die hek vir ons twee groot pluspunte. Ons kom graag weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda V
Gesin met tieners

Pak net kos en klere en geniet 'n rustige verblyf.

Baie lekker eenheid, niks ontbreek. Die WiFi ontvangs is 'n bietjie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenelg Road Guest House se terugvoer

Baie dankie Mathilda. Dit was lekker om julle te huisves.
In verband met die Wi-Fi, Ons het 'n 200mbps onbeperkte fibre lyn. Nie geweet julle sukkel met die Wi-Fi nie. Dit kon 'n ander probleem in die area gewees het. Jammer vir die ongerief.

Glenelg Road Guest House
Joan N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan N
Gesin met tieners

Ons het baie heerlike hier gekuier.

Die gastehuis is in 'n rustige buurt geleë. En ons was ook vriendelik ontvang deur Lizzette met ons aankoms. En daar is ook baie eetplek baie naby die gastehuis geleë. Ons sal verseker weer hier tuisgaan as ons PE se kant toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle P
Gesin met tieners

Goeie keuse vir 'n wegbreek-vakansie.

Was baie vriendelik ontvang. Ligging is naby alles maar ook ver genoeg om rustigheid te ervaar. Die eenheid was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Uitstekende diens, pragtige plek, silwerskoon. Puik.

Baie dankie Lizette, ons het heerlik gekuier. Alles wat ons nodig het, pragtige dekor. Well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenelg Road Guest House se terugvoer

Baie dankie. So bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Lizette.

Glenelg Road Guest House
Mariske F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariske F

Ons het lekker gekuier - dis netjies en skoon en die mense is baie vriendelik.

Ons het lekker gekuier. Die eenheid is skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig het. Die mense was regtig vriendelik en behulpsaam. Sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenelg Road Guest House se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Glenelg Road Guest House
Danelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danelle V
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly!

Die gastehuis het aan al ons behoeftes voorsien. Dit was 'n koue week, maar ons was lekker warm in die gastehuis. Die volledige DStv was ook lekker vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenelg Road Guest House se terugvoer

Hi Danelle,

So bly julle het lekker gebly.

Groete,
Lizette

Glenelg Road Guest House
Gerald V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V
Enkelreisiger

Goeie keuse vir Sakereisiger.

Baie dankie. Was baie vriendelik ontvang. Ligging is naby alles maar ver genoeg om rustigheid te ervaar na 'n lang dag. Die eenheid was superskoon en geriewe was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenelg Road Guest House se terugvoer

Groot plesier. Baie dankie Gerald. Altyd lekker om sulke kommentaar te kry.
Lizette

Glenelg Road Guest House
Lizelle J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle J
Gesin met tieners

Netjies en vriendelik.

Ons verblyf was baie lekker. Lizette is so vriendelik en help oral waar sy kan. Dit word regtig baie waardeer. Ek is seker haar plekkie gaan super lekker knusig wees in die winter, maar sal graag 'n aircon wil voorstel vir die somer. Sal verseker die plekkie aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenelg Road Guest House se terugvoer

Hi Lizelle,
Ek is baie bly julle het lekker gebly. Ek sal bietjie my huiswerk doen in verband met die lugverkoeler.
Vriendelike groete,
Lizette

Glenelg Road Guest House
Willem B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in goed toegeruste eenheid!

Het heerlik gebly en sal vir seker Glenelg aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Gesin met klein kinders

Baie gasvry en netjies.

Baie lekker gebly en sal vir vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy J
Gesin met klein kinders

A warm welcome followed by a great stay at Glenelg.

Our family had a wonderful stay at Glenelg Road Guest House. Friendly host and very central with easy access to main routes within PE.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenelg Road Guest House se terugvoer

Thank you so much. It was our pleasure to host you.
Lizette

Glenelg Road Guest House
Andre V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Enkelreisiger

Baie netjies en gerieflik.

Was baie vriendelik ontvang en sal Glenelg Road Guest House baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenelg Road Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit.

Glenelg Road Guest House
Colin F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin F
Enkelreisiger

Will definitely go again.

It was very quiet and peaceful and very enjoyable. It is near all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenelg Road Guest House se terugvoer

It was a pleasure accommodating you.

Thank you.

Glenelg Road Guest House
Natasha A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A
Saam met vriende

All we needed and more for a quick 2 nights stay in P.E.

The unit was very clean and comfortable and Lizette,the owner is very friendly. I would certainly recommend this place to others and will go back their without hesitation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Austin A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Austin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well situated close to most amenities but in a quiet part of this peaceful suburb.

We were pleasantly surprised by the accommodation which was spotless, nicely decorated and equipped with everything that one would need for a short-term stay. The full DStv service is a nice touch but Wi-Fi access is lacking. Perhaps for a few rand extra it would be a worthwhile option/addition. We would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenelg Road Guest House se terugvoer

Thank you for your lovely review, it was a pleasure accommodating you. We actually do have Wi-Fi, but lately I haven't been offering it as we definitely need to upgrade our line and data package. I will definitely look into it and chat to our service provider. Thank you for the feedback, Austin.

Glenelg Road Guest House
Christél V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christél V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Waarde vir geld, veilig, netjies alles wat jy nodig het. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, gemaklik, rustig en skoon.

Dit was heerlik en gerusstellend om lekker sag en warm te kon slaap. Die gasvrou was puik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashwell V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ashwell V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly!

Plekkie is mooi uitgerus en ligging nie te ver van strande. Definitief aan te beveel. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Plek was goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Gesin met klein kinders

Lekker!

Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf F - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf F
Gesin met tieners

Pleasant, comfortable accommodation with a very hospitable atmosphere.

A highly recommended guest house. Lizette has put a lot of effort into her guest house and it shows everywhere !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenelgstraat 53, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0x6hdyhqpIe30okqdnUSknkSsGu74rVv84oMlSutgTxj3vxnLR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 53 Glenelg Road Fernglen 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.95394 25.54295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem