+100
Selfsorg in Fernglen

Glenelg Road Guest House

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 53 Glenelg Road, Fernglen, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Glenelgroad Gastehuis – Fernglen, Port Elizabeth (Gqeberha)
Glenelgroad Gastehuis kombineer die gemak en privaatheid van selfsorgverblyf met 'n ontspanne Bed & Ontbyt-styl ervaring. 'n Opsionele ontbytpak is beskikbaar, wat dit ideaal maak vir gesinne, paartjies en sakereisigers.
Kies tussen ons Gesinssuite, met 'n privaat slaapkamer, oopplan-slaaparea, gemaklike leef- en eetkamer, en 'n volledig toegeruste kombuis, of ons Ateljee-eenheid, wat ook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n toegewyde werkruimte bied.
Albei eenhede bied privaat badkamers (stort), hoëgehalte linne, gratis WiFi, slim-TV's, veilige parkering en gerieflike self-inklok. Tee- en koffiemaakgeriewe word in elke eenheid voorsien, en vir ekstra gemoedsrus is alle eenhede toegerus met sekuriteitsknoppies.
Die gastehuis is gerieflik geleë naby Framesby, Lorraine, Newton Park en Sunridge Park, sowel as Baywest, Greenacres en Walmer Park Winkelsentrums. Plaaslike strande en die Boardwalk Casino is ongeveer 20 minute se ry weg, met gewilde besienswaardighede soos Addo-olifantpark, Tsitsikamma, Bloukrans Bungee en Jeffrey's Bay binne maklike bereik.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carla F
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en veilig. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Daar is veilige parkering. Ons sal weer daar bly. Lizet...
Sien meer
Nov 2025
Shakirah I
5.0
10/10. Ja, het lekker gebly.
Okt 2025
Jan W
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik in stil woonbuurt. Baie lekker gebly als in uitstekende werkende toestand.
Sep 2025
Louise K
5.0
Baie lekker gebly, naby aan ons familie en waarde vir geld. Ek en my pa het lekker gebly!
Aug 2025
Johnnie M
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend! Goed toegerus en baie gerieflik. Glenelg Gastehuis is baie gerieflik, goed toegerus en meer as wat mens nodig het. Die volledige kombuis i...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 53 Glenelg Road, Fernglen, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Glenelg Road Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

53 Glenelg Road, Fernglen, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89596ef40c8ad5a33d8f03a6e1276ca8b27ab7bf73a720f418d3f87a411e28abefc161606c97ffc1c31f838fab05de0bc375?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 53 Glenelg Road Fernglen 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.95394 25.54295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang