Glentui Penthouse
5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Glentui Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is naby Loftuspark, restaurante, 'n gimnasium en die Hatfield Gautrein-stasie.
Dié drieslaapkamer-dakwoonstel is op die sesde verdieping geleë en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers, waarvan een 'n bad en 'n stort het, terwyl die ander 'n bad met 'n handstort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die woonstel lei na 'n privaat dakstoep met 'n buitesitarea, draagbare braaigeriewe en 'n etenstafel.
Die omliggende area spog met verskeie besienswaardighede wat die Nasionale Museum vir Natuurgeskiedenis, botaniese tuine, Loftuspark, geskiedkundige gebiede en die Loftus Versfeld Stadion insluit.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang