+20
Selfsorg in Windermere

Glorystar 2Six2

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
1.0
Veiligheid
4.0
Kleintjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2026

Ligging baie goed met baie eetplekke om jou. Ook geen TV kanale soos KykNet nie. 1) Het nie die kode om in te boek vroegtydig gestuur nie. Eers by hek terwyl voertuie agter ons ophoop, vra sy vir ID ens. Was 'n groot verleentheid. 2) Eers nadat daar nie kamerdiens was nie, sien ons in fynskrif dat jy moes ekstra betaal het vir dit. 3) Hoeveel sal die verblyf dan nie gewees het nie, want was al klaar buite ons begroting. 4) In badkamer bokant jou kop was daar 'n geluid soos 'n konkreetmenger wat sy ding doen. Nie baie hard nie, maar voel onveilig. Dalk water wat iewers lek? 5) Bestuurder baie ongeskik en antwoord nie haar foon nie. Ons bure wat nie kan swem nie, was ook baie kwaad en ongelukkig. 6) Ons kan ook nie baie goed Engels praat of skryf nie agv Hartenbos en dit terwyl voertuie agter jou ophoop.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Razeen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 3)
Bespreek

258 Florida Road, 2Six2, Morningside, 4000, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec9361f160931d8524ce3e43ae528891b2f546d6e8bdee6b80a83bed271115bc87cd16f9f3949e02200404e30b81dfad03e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 3) 1 5 1 4 258 Florida Road 2Six2 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.830335 31.013638
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang