+25

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Louis Z
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Sal beslis weer daar oorbly as ek weer in daardie rigting gaan. Baie skoon en netjies. Gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny J
1 nag
5.0
Mrt 2026

Ek boek solank klaar my plek weer vir volgende jaar vir Surrender Hill se wedloop. Altyd lekker by Goedgeleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Hi Johnny, dankie vir jou terugvoer, ons is dankbaar julle het die verblyf geniet.

Hugo Amos L
1 nag
5.0
Feb 2026

As ek weer in Fouriesburg kom, bly ek weer daar. Ja, die huis was netjies en het 'n pragtige uitsig. Linda was deurentyd in kontak om seker te maak ons is tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Baie dankie, julle is welkom om weer te kom.

Menno V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

This is a nice place if you want to explore Fouriesburg and surrounds. This is a nice and quiet house, well maintained and has essentially everything you need. It is in a quiet street at the edge of the village. Note that there are a few houses on the other side of the street. Linda has been a great help as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Thanks for the review!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Baie dankie, ons is bly julle het julle verblyf geniet.

Albert M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2026

'n Lekker kuier! Die gasvrou het my vooraf geskakel met verskeie praktiese wenke en voorstelle aangesien koue weer op pad was. Die huis is skoon en netjies met 'n lekker houtstoof (slow combustion tipe). Die skottelgoedwasser is ook baie gerieflik. Veiligheid is 4/5 aangesien ek onseker is of die alarm geaktiveer kon word. Ons het baie lekker gestap in Meiringskloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

William A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie netjiese huis met 'n pragtige uitsig. Ons almal het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Sal teruggaan oor en oor en oor. Dit was die lekkerste plekkie net om asem te haal en rustig te wees. Dit was so goed vir my siel om net op die stoep te sit en die natuur te besigtig. Mooiste huis met die mooiste tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Baie dankie vir die goeie resensie, ons is bly julle het die verblyf geniet.

Zelda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Defnitief aanbeveel. Baie gemaklike en netjiese oorslaap, goed ingerig met alles wat nodig kan wees. Die warm kombers was 'n groot bederf - en Linda het ons so vriendelik ontvang, al kon ons haar nie eers ontmoet oor ons laat aankoms en vroeg vertrek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Beautiful view. Six of us stayed for two nights. The place was clean and neat, and everything one would need was available. Very homely! Electric blankets and the fireplace were very nice. Beautiful view of the mountain. DSTV comes separately. WiFi would have been nice. Not sure if it was available, but didn't see a passcode written anywhere. We loved the place and can recommend it to anyone. If we come this way again, we will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Thanks Colleen, we are glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

15 Schalk van der Merwe Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMTU2YmUwLTBkN2ItNDFmYS04NzU5LWQwZjljOGZjMzgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 100 5 1 5 15 Schalk van der Merwe Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.615193522335 28.211995483467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang