Goedgeleë

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Goedgeleë is in 'n stil omgewing in die noordelik deel van Fouriesburg geleë. Dié gastehuis spog met pragtige uitsigte oor die Rooiberge, Meiringskloof en die Malutiberge.

Goedgeleë bied puik, vreedsame verblyf in 'n drieslaapkamerhuis. Daar is 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n volledige badkamer met 'n bad, stort en aparte toilet. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis skakel met die eetkamer en die woonkamer, en is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Braaigeriewe is beskikbaar in die gerieflike stoeparea met sy asemrowende panoramiese uitsigte op die bergreekse in die omgewing.

Die eetgerei, breekware, beddens en beddegoed is van 'n baie hoë gehalte, daar is 'n houtstofie in die leefarea, en verwarmers en elektriese komberse word in elke kamer voorsien. Ander geriewe sluit in: 'n mikrogolf, yskas-vrieskas en parkeerplek vir 3 motors (die perseel is omhein).

Dié toeristedorpie beskik oor talle noemenswaardige argitektuur, soos ou sandsteen- en ander geboue. Daar is ook verskeie restaurante, kuns- en kunsvlytwinkeltjies en algemene handelaars vir alledaagse aankope.

Slaapplek

'n Bespreking by Goedgeleë sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Goedgeleë gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 920 R1 280 per nag (vir 6 mense)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]