Pick your preferred language

English

Afrikaans

+24
Selfsorg in Overberg

Goedgeloof Farm

7 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Goedgeloofd Farm, Barrydale, 7650, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Goedgeloof Farm is 'n bekoorlike, ruim selfsorghuis wat uit die 1850's dateer en op 'n plaas aan die voet van die Langeberge naby Barrydale skuil. Gaste sal vroegoggend op weeksdae "plaas-verkeer" hoor, want die boere sal soos gewoonlik hard aan die werk wees.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Dit bied slaapplek aan 6 volwassenes. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n wasbak, en 'n aparte toilet.

Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die huis het 'n eetarea met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Die huis lei na 'n terras met 'n braai-area en 'n plonspoel vol boorgatwater gedurende somer. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicoli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Goedgeloofd Farm, Barrydale, 7650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedgeloof Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Goedgeloofd Farm, Barrydale, 7650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA593791335f36ba5f2e93d9cb63ebfdca9c61267e4da14ea0237646ae0b0a89703e2d62567aacf531d1c44faf5e840a890aba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 7 mense 5 5 1 5 Goedgeloofd Farm Barrydale 7650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.939034491401 20.483624654989
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang