Goibib Mountain Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Karen J - Des 2022
Algehele gradering
Een nag gekamp.
Abraham S - Jun 2022
Algehele gradering
Kamer netjies ne gerieflik. Uitstekende etes.
Charles E - Des 2021
Algehele gradering
Excellent place
Alex S - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike eienaar en personeel. Kamers en swembad is ook baie goed.
Goibib Mountain Lodge se terugvoer
Dear Alex, thank you for taking the time to give us feedback. We will definitely pay more attention to the areas where we did not tick all the boxes. Wishing you a good year ahead.
Henning B - Aug 2018
Algehele gradering
Die eienaar en gasheer het uit sy pad gegaan vir sy gaste en persoonlike aandag gegee. Die kamers en kos uitstekend.
Goibib Mountain Lodge se terugvoer
Dear Henning, thank you for your feedback. We appreciate your comments. Wishing you all the best, Regards from Andre and Goibib.
Tabu V - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Goibib Mountain Lodge se terugvoer
Hallo Tabu, dankie vir die terugvoer oor Goibib, ons waardeer jou moeite. Ek hoop 2020 lewer alles van die beste vir jou. Groete van Andre en Goibib.
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1 tussen Grunau en Keetmanshoop, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom