Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goibib Mountain Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 42

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Goibib Mountain Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karen J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag gekamp.

Mooiste, skoonste, netjiese badkamers by die kampterrein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer netjies ne gerieflik. Uitstekende etes.

Ons het baie lekker gebly na lang reis. Die aandete was uit die boonste rakke, so ook ontbyt. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles E
Enkelreisiger

Excellent place

I spent quite a few hours chatting to the owner and he even gave me a ride into the farm to see the cattle they were hearding. A very special place to stop over on your way to or from the border of SA. Food great, rooms great, service great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex S
Saam met vriende

Vriendelike eienaar en personeel. Kamers en swembad is ook baie goed.

Ons groep van 7 persone het geboek om te kamp en het laat besluit om, weens die weer, liewer kamers te huur vir ons een nag. Die eienaar het ons toegelaat om ons bespreking oor te skuif na kamers, en nog steeds op die kampeerterrein te braai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goibib Mountain Lodge se terugvoer

Dear Alex, thank you for taking the time to give us feedback. We will definitely pay more attention to the areas where we did not tick all the boxes. Wishing you a good year ahead.

Goibib Mountain Lodge
Henning B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henning B
Saam met vriende

Die eienaar en gasheer het uit sy pad gegaan vir sy gaste en persoonlike aandag gegee. Die kamers en kos uitstekend.

Die eienaar het ons persoonlik ontvang en deurentyd persoonlike aandag gegee. Ontbyt en aandete was van hoogstaande gehalte. Die kamers skoon, keurig gemeubileer en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goibib Mountain Lodge se terugvoer

Dear Henning, thank you for your feedback. We appreciate your comments. Wishing you all the best, Regards from Andre and Goibib.

Goibib Mountain Lodge
Tabu V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wonderlike mense. Wonderlike plek. 'n Oase. Wonderlike aandete. Sal graag weer wil teruggaan op daai spore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goibib Mountain Lodge se terugvoer

Hallo Tabu, dankie vir die terugvoer oor Goibib, ons waardeer jou moeite. Ek hoop 2020 lewer alles van die beste vir jou. Groete van Andre en Goibib.

Goibib Mountain Lodge
Vanaf
R370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 tussen Grunau en Keetmanshoop, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyQZY1KhZxl1Md8sSodmjG5KCqUoqELzRRj3HWQ0YBDAQmMf4WN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 B1 Between Grunau & Keetmanshoop Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.330676 18.570129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem