3 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 11:00 - 16 Caro Road, Robertsham, Johannesburg, 2091 , Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Gold Reef Hideout bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-kothuis op 'n residensiële perseel waar die eienaars woon. Die gastekothuis is apart van die hoofhuis. Dié perseel is in die voorstad, Robertsham, in Johannesburg geleë.
Die oopplan-kothuis het 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot is, 'n badkamer met 'n bad, 'n toilet, 'n kombuisie en 'n tafel en stoele. Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie, stoof en mikrogolfoond toegerus. 'n Derde gas kan op 'n enkelmatras slaap.
Gaste het toegang tot optiesevesel-internet en is welkom om die swembad op die perseel te gebruik.
Daar is verskeie winkels binne 'n radius van 4 km. Die kothuis is net 2,7 km vanaf Gold Reef City Theme Park, en bied toegang tot verskillende winkelsentrums, soos The Glen Shopping Centre, Southgate Mall, Southdale Mall en Columbine Square, alles binne 5 km vanaf die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Caro Road, Robertsham, Johannesburg, 2091 , Gauteng
- Gaste dink Gold Reef Hideout het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Caro Road, Robertsham, Johannesburg, 2091 , Gauteng
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang