Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Robertsham

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Robertsham van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Robertsham besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Robertsham.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robertsham akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Robertsham Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Robertsham Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Southdale,
Robertsham

As jy op soek is na 'n plek waar jy kan asem skep, ongelooflike rustigheid kan geniet en ware Suid-Afrikaanse gasvryheid kan ervaar, hoef jy nie verder te soek as Gold Reef Place Guest House nie. Jou gashere, Wayne ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Southdale,
Robertsham

Mkhwani Guest House is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n Toskaanse styl wat gerieflike akkommodasie bied en jou toelaat om werklik te ontspan in 'n rustige omgewing. Mkhwani Guest House is in 'n stedelike area geleë, s...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
B&B in Southdale,
Robertsham

Charity B&B is in 'n stil cul-de-sac in die suidelike voorstad van Southdale met die inkopiesentrum en publieke vervoer binne maklike stapafstand geleë. Of jou doel van besoek besigheid of plesier is, verblyf met ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Southdale,
Robertsham

Goba B & B is 'n trots Suid-Afrikaanse gasvryheids- en behuisingsmaatskappy gevestig in 2004 deur mnr en mev Sulelo, wat beide 'n passie het vir die gasvryheids-, toerisme- en diensleweringsindustrie. Ons sal verse...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Robertsham

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Winchester Hills,
Johannesburg

Mthiya’s Guesthouse is in Winchester Hills in die suide van Johannesburg geleë en bied gerieflike verblyf net 3 km vanaf die prettige Gold Reef City Pretpark. Dié gastehuis is sowat 30 minute vanaf O.R. Internas...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg,
Gauteng

Esther’s B&B is in Turffontein in Johannesburg-Suid naby Southdale Mall, The Glen Winkelsentrum, Southgate Mall, Gold Reef City, South Rand Hospitaal, Turffontein Spar en Turffontein Renbaan geleë. Akkommodasie...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Crown Gardens,
Gauteng

Regal Guest House bied verblyf in Crown Gardens, 'n woonbuurt in Johannesburg. Daar is heelwat besienswaardighede in die omgewing, waaronder Gold Reef City, Southgate Mall, Klipriviersberg Natuurreservaat, die Johan...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Crown Gardens,
Johannesburg

Leo9 Guesthouse is in die lieflike voorstad, Ridgeway, in die suide van Johannesburg geleë. Dit is gerieflik naby O.R. Tambo en Lanseria Internasionale Lughawe, asook verskeie winkels, restaurante en ander geriewe....

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg,
Gauteng

Kwa - Bungane Guest House is in Ormonde, in die suide van Johannesburg, geleë en bied oornagverblyf in 7 gerieflike en suite-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed, 'n badkamer, toiletware, onbeperkte ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Johannesburg,
Gauteng

Liv-in Ridgeway is 'n privaat selfsorg-simpleks ideaal vir kort of lang verblyf in die sekuriteitskompleks Village on the Ridge in Ridgeway. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Robertsham akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za