- Slaapplek vir 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 20, Taylor Road, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Golden Candle Guest House is 'n gastehuis in die hartjie van Honeydew in Roodepoort. Dit bied gerieflike verblyf en word deur palmbome en grasperke omring. Daar is ook 'n Italiaanse terras buite met 'n fontein waar gaste skemerkelkies kan geniet terwyl hulle die poue en ander voëls sien pronk.
Verblyf word in verskeie eenhede met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, of stort-oor-bad gebied.
Daar is ook WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n braai-area en swembad.
Daar is 'n kinderspeelarea met vlugbal, basketbalnette, 'n trampolien, oerwoudgimnasium en swaaie. Die area is ideaal vir 'n kinderpartytjie.
Die verblyf se uitstekende ligging bied hoogstaande gerieflikheid en is net 'n hanetreetjie weg van die gewilde Eagle Canyon Gholflandgoed, Wilgeheuwel Hospitaal, Laser Business Park, Monte Casino, Silverstar Casino en Lanseria Lughawe, ontelbare toeriste-aantreklikhede en groot winkelsentrums met 'n verskeidenheid goeie restaurante naby. Die bekende Wieg van die Mensdom is ook net 'n kort entjie se ry vanaf die verblyf.
Gaste kan ontbyt by die restaurant en kroeg geniet teen 'n ekstra koste. Bespreek asb. voor die tyd.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gilbert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Plot 20, Taylor Road, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
- Gaste dink Golden Candle Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 20, Taylor Road, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang