LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Golden Candle Guest House | LekkeSlaap
+35

Golden Candle Guest House

10 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 20, Taylorstraat, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Golden Candle Guest House is in die stil en veilige voorstad Honeydew in Roodepoort geleë. Dit is op die grens van Randburg, wes van Johannesburg.

Die B&B beskik oor 5 eenhede en 3 selfsorg-eenhede. Daar is gesins- en driekwartbed-eenhede op die boonste verdieping. Die selfsorg-eenhede is onder en daar is 2 grasdak-eenhede langs mekaar.

Daar is pragtige tuine en 'n sprankelende swembad.

Ontbyt is opsioneel en teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Engelse ontbyt is in die winter beskikbaar en 'n kontinentale ontbyt in die somer.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is gratis WiFi.

Golden Candle Bed and Breakfast is 2 minute van Laserpark en 15 minute van Lanseria Lughawe af. Die eerste winkelsentrum is net 1,2 km weg en Wilgeheuvel Hospitaal is 5 minute se ry weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Golden Candle Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Plot 20, Taylorstraat, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
  • Gaste dink Golden Candle Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 20, Taylorstraat, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzNmYzNTkyLTJiYjgtNGQ3Ny05YmMxLTdiNWMyMTc2MmJiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Plot 20 Taylor Road 2040 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.092501975655 27.899211645126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!