+42

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Kharla G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig. Baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Uitstekende verblyf. Ruim, skoon en goed toegerus. Gasvrou doen baie moeite om vir seker te maak alles is reg. Swembad was 'n welkom bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Golden Casa
Baie baie dankie vir julle review. Dit maak ons harte bly dat ons gaste gelukkig is.

Matt S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer hier slaap. Baie veilige plek. Goeie diens, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Golden Casa
Ons waardeer jou terugvoering. Baie dankie. Jy is enige tyd welkom!

Ricardo S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2026

Good pillows. Large TV. Great shower. Enjoyed my stay. Very welcoming and everything you'd need for a stayover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amore D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Great stay! We appreciated the efforts they put into our stay. Golden Casa in Mokopane is a gem! The rooms are spotless and comfortable, the staff are warm and welcoming, and the atmosphere is peaceful. A perfect stay with excellent service — highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Hoop om gou weer daar te kuier. Verblyf was vreeslik lekker. Clarissa het uit haar pad gegaan om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Amazing lekker! Ons het baie lekker gekuier. Clarissa was gasvry en vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Kamers is skoon en netjies. Alles wat benodig is, en meer beskikbaar. Wens ons kon nog 'n paar dae oorbly. Tot volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie gerieflike verblyf in goed toegeruste eenheid. Baie gerieflike verblyf in baie goed toegeruste moderne eenheid met allerhande luukses. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
1 nag
5.0
Jun 2025

Oornag ivm werk. Lieflike atmosfeer. Die beste wat ek nog in Mokopane ervaar het! Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Golden Casa
Dankie vir jou wonderlike terugvoering, dit word opreg waardeer.

Gerrit V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Nuut en skoon en goeie diens. Baie mooi plek met meer as wat jy nodig het in die kamer, perfekte plek vir besigheidsreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Golden Casa
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, dit word opreg waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Wilge Street, Mokopane, 0601, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95d93df0abfc616af1318a4ae9cc039325e37eeb7e30a379e5fec159f4a48b323cabc7f0b8c056df502c790cd3635f763779?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 11 Wilge Street Mokopane 0601 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.209281651543 28.99235997791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang