Golden Casa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Elke eenheid bied akkommodasie vir 'n maksimum van 2 gaste. Geen ongeregistreerde gaste of besoekers word op die eiendom toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie.
Stiltye word gehandhaaf van 22:00 tot 07:00. Wees asseblief te alle tye bedagsaam teenoor ander gaste en bure.
Rook is streng verbode binne die kamers.
Rook word slegs in aangewese buite-areas toegelaat.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Elke eenheid is toegerus vir ligte selfsorg. Los asseblief die kombuisarea skoon en netjies na gebruik.
Vir u veiligheid en sekuriteit, sluit asseblief u eenheid wanneer u vertrek. Bewakingskameras is in werking in gemeenskaplike areas. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir die verlies of skade aan persoonlike items nie.
Een veilige, onderdak parkeerplek word per eenheid voorsien.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade aan die eiendom of meubels.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Wilge Street, Mokopane, 0601, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang