Golden Hill Guest House
12 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Upper Mountain Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Golden Hill Guest House en toere word deur die eienaar bestuur en is in Somerset-Wes geleë, sowat 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Erinvale Gholfklub, een van die mooiste gholfbane in Suid-Afrika, is lekker naby die gastehuis, asook Helderberg Natuurreservaat en die historiese wynlandgoed Vergelegen.
Die gastehuis bied 6 smaakvol versierde dubbelkamers, wat elk hul eie badkamer, ’n balkon met ’n tuin-uitisg of terras het. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis is in ’n stil, veilige woonbuurt aan die voet van die Helderberge geleë. Die Duitse eienaar is ’n geregistreerde toergids wat baie inligting en begeleide toere aan gaste kan bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Wilfried Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Upper Mountain Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink Golden Hill Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Upper Mountain Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang