Golden View
7 gaste
2 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 6th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Golden View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lig, helder en lugte strandhuis in die kusdorpie, Arniston. Hierdie smaakvol versierde huis is 1,5 km vanaf Roman-strand.
Dié huis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n oop solderarea met 3 enkelbeddens en 2 slaapkamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet, en die tweede badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die huis het 'n groot dek met 'n lieflike uitsig oor die fynbos. Gaste het toegang tot 'n braai-area buite. Die huis is toegerus met 'n alarmstelsel, bedlinne, badhanddoeke, 'n skottelgoedwasser, 'n filter-koffiemasjien, kaggel, 'n TC met DStv, 'n mikrogolfoond, oond, stoof en 'n wasmasjien. Let asb. daarop dat die eiendom nie veilig is vir klein kinders nie en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 13 6th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Golden View het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 6th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang