Pick your preferred language

English

Afrikaans

+28
Gastehuis in Virginia

Goldfields Gardens Guesthouse

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 71 Larkspur Avenue, Virginia, 9430, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Goldfields Gardens Guesthouse is in Virginia in die hartjie van Goldfields, net 19 km vanaf Welkom.

Hierdie gastehuis het pragtige tuine en fonteine en daar is ’n swembad.

Gerieflike verblyf word in 8 gastekamers gebied en elke kamer bied ’n uitsig oor die swembad of tuin. Elke kamer het ook ’n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Daar is ’n verskeidenheid kamers om van te kies.

Ontbyt word daagliks bedien en ander etes kan by die kombuis teen ’n ekstra koste bestel word. Personeel is 24 uur ’n dag op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis het ’n lieflike braai-area en daar is ’n sitarea vir gaste om in te ontspan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mj V
Saam met lewensmaat
5.0
Troue. Baie netjies, skoon en gasvryheid.
Jul 2025
Antonie M
Besigheidsreis
5.0
Great offering. Friendly reception, clean and spacious room. Would definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Johannes V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie gerieflik. Dis 'n baie netjiese plekkie.
Mrt 2025
Susan L
4.6
Gerieflik, goed versorg en netjies. Baie mooi en gerieflike kamer. Pragtig versorgde tuine, stil omgewing. Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar ...
Sien meer
Aug 2025
Christiaan K
Saam met lewensmaat
4.0
Sal weer by julle kom bly. Dit was 'n uitstekende ondervinding.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Steyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 71 Larkspur Avenue, Virginia, 9430, Vrystaat
  • Gaste dink Goldfields Gardens Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

71 Larkspur Avenue, Virginia, 9430, Vrystaat

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9605e4d8771731f6c4350c290a6ed5d0e4d96ee951bf2e87da0e3bc6d7bbb2448fd5fd6ea0052b70fc7d825a5c21203cf856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 71 Larkspur Avenue Virginia 9430 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.10245635986 26.858311496929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang