+29

Golf & Vineyard Views Stay

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 8 Februarie 2026. Bespreekbaar tot 22 Des 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 van de Graaff, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 000 R8 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Golf & Vineyard Views Stay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis op De Zalze Gholflandgoed in Stellenbosch, Wes-Kaap – ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie huis met lugversorging bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Drie van die slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer bevat 'n dubbelbed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 10 sitplekke lei vanaf die kombuis. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n kaggel vir kouer nagte.

Buite kan gaste sonstoele en ekstra buitesitplek geniet, ideaal vir skemerkelkies. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad wat 'n verjongende blaaskans van die hitte bied.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Neel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 19 van de Graaff, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 000
R 12 000 R 8 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R12 000
R 12 000 R 8 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R12 000
R 12 000 R 8 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 van de Graaff, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d222c3d71dea62c44e84c19e682f5b1095e67243ec443e5373b69ed4c5833887f6d3f295e75581deb03229ae600feb379e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 000 nouVanaf R8 400 per nag (plek vir 8) 19 van de Graaff De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9779059 18.8344051
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang