+30

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mense is baie vriendelik en baie behulpsaam help met alles. Ons het vreeslik lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Virgil S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Pleasant. Hendrick was very helpful and I had a peaceful stay. Will definitely recommend this establishment to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ontspanne en rustige gasvrye kuier. Dit was heerlik en het tuis gevoel van die eerste oomblik af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig. Lekker rustige omgewing vir 'n goeie nag slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Totally a pleasure. The hosts were very friendly and went out of their way to make it a superb stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sal Golf Castle enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly. Ons het die Cape Gate Marathon gehardloop die oggend en die gasheer het aangebied dat ons lekker warm stort en op ons tyd klaarmaak na die tyd wat ons moes uit wees. Baie dankie daarvoor! Volgende jaar sal ons weer by Golf Castle bespreek as ons gaan deelneem aan dieselfde marathon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie Louise P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Sal vir seker aanbeveel en weer gebruik. Helemal tevrede gewees, absolute goeie diens en mense, en waarde van geld vir seker. Skoonste plek wat ek nog by was. Sal vir seker aanbeveel en weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin J
1 nag
5.0
Jan 2026

My son and I stayed over for an early golf tournament the next day. Stay was great, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refilwe S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Tranquillity at its best. I really enjoyed my stay at Golf Castle, it really felt like a home away from home. The owners gave me a warm welcome; they were very friendly and supportive. I would also like to express my gratitude to Maria for making sure she provided me with everything I needed to make my stay as comfortable as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Egendran M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2026

Good. It was more than adequate for what I needed it for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1650d05834994b6844dfa7b022ddabba82c1daeccc5cc925e69cb7354cb1355b74248270edddefc34cc88543ce449f80d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 38 Golf Road Three Rivers 1935 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.66430727981 27.964235408598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang