+27

Golf Castle

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Golf Castle is in Vereeniging, Gauteng, geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.

Die huis bied 3 pragtig gemeubileerde eenhede met privaat en suite-badkamers, TV's met Netflix, gratis WiFi-geriewe, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas of yskas-vrieskaste en mikrogolfoonde.

Golf Castle is in Vereeniging, Gauteng, geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat funksies bywoon en op soek is na oornagverblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Monroe R
Gesin met klein kinders
5.0
Good accommodation for a quick overnight. The room was just what we needed. Nothing more, nothing less.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Leoné L
Saam met lewensmaat
5.0
Very satisfied. Had a really nice stay. The host was friendly. The room was clean and looked very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Giepie F
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend lekker geslaap. Baie lekker gebly, en sal ten volle aanbeveel!
Nov 2025
Elna V
5.0
Idiaal vir Mid Vaal hospitaal besoeke asook besigheidsreisigers. Baie netjies, skoon en vriendelike gasheer. Hendrik het eetplekke aanbeveel, almal ba...
Sien meer
Nov 2025
Lulu K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en netjies. Hendrik en Emma is baie vriendelik. Dit is 'n stil en rustige omgewing. Ons sal beslis weer van hulle gebruikmaak.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng
  • Gaste dink Golf Castle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1650d05834994b6844dfa7b022ddabba82c1daeccc5cc925e69cb7354cb1355b74248270edddefc34cc88543ce449f80d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 38 Golf Road Three Rivers 1935 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.664036423111 27.964154942328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang