- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
3 Privaat kamers met eie badkamers aan die kamer.
Tv met Netflix en wi-fi.
Selfsorg met verhit en eetgeriewe.
Yskas, Mikrogolf en Ketel.
Elke eenheid het 'n airconditioner
Elektriese omheining.
Streng- geen partytjies.
Die kamers word gediens wanneer u vertrek.
Mense wat lank bly se kamers word 1x per week skoongemaak
en beddegoed vervang.
Ons doen ons bes om 'n rustige atmosfeer skep.
Meeste besprekings is mense wat vir werksaangeleenthede verblyf soek.
Slegs bespreekte gaste word toegelaat op die perseel.
Neem kennis dat ons nie verantwoordelik gehou kan word vir Eskom en Wi-fi
onderbrekings buite ons beheer nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng
- Gaste dink Golf Castle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang