Golf Castle
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Golf Castle is in Vereeniging, Gauteng, geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die huis bied 3 pragtig gemeubileerde eenhede met privaat en suite-badkamers, TV's met Netflix, gratis WiFi-geriewe, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas of yskas-vrieskaste en mikrogolfoonde.
Golf Castle is in Vereeniging, Gauteng, geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat funksies bywoon en op soek is na oornagverblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng
- Gaste dink Golf Castle het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang