Gompou Flat 3B @ Mari-Yans Guesthouses
4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Gompou Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Gompou Flat 3B @ Mari-Yans Guesthouses bied selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op 'n apart gehuurde vakansie-eiendom in die hartjie van Gariepdam. Dit is 'n goeie opsie vir groepe vriende of kontrakteurs.
Hierdie woonstel kan gemaklik altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens en albei en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.
Hierdie woonstel het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale beskikbaar.
Boonop het hierdie woonstel 'n binnebraaikamer waar gaste 'n braai kan geniet. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.
Ligging
- 3 Gompou Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Gompou Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang