Gordon’s Shore Luxury Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rochell C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ek het werklik tuis gevoel van die eerste oomblik af. Ek het ’n ongelooflik lekker tyd by hierdie plek gehad! Die verblyf was netjies, gemaklik en uitstekend toegerus met alles wat ek nodig gehad het. Die ligging is ideaal. Die gasheer was vriendelik, behulpsaam en het vinnig op boodskappe gereageer, wat die hele ervaring sorgeloos en aangenaam gemaak het. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na kwaliteit-verblyf en ’n rustige, genietbare wegbreek. Ek sal ook beslis weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Amazing. Great experience. Our hostess was great. She tended to every need and request. Remarkable lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johandi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, prentjie mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly, die uitsig is so mooi! Ek sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick Mohlakala L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Perfect for a lightning future holiday. Very wonderful. My whole family from across South Africa and Lesotho came for my daughter's graduation ceremony at the University of Cape Town. Everyone was happy with the stay, although it was a distance from the university.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Awesome. It was awesome, I will go there anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naeema P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Clean, chic and amazing views. We enjoyed both units and loved the detail put into the penthouse and apartment. We loved the jacuzzi and pool and even swam in the rain. The photos do not do justice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike bederfie. Pragtige plekkie met die lekkerste bederfies wat reeds voorberei was met inboek soos ys in die vrieskas, melk, sap, bottel gedistilleerde water, koffie, tee en suiker en al die benodighede wat mens moontlik aan kan dink. Ek sal vir seker weer en weer hier kom bly! Sulke lekker gasvryheid! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisabeth S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Ensconced in luxury. The apartment is beautiful - very modern and the swimming pool/jacuzzi is lovely with incredible views. The lift was also a blessing with all the luggage we had for the third floor. Michelle was always available to assist and answer questions. I missed USB plugs in the bedrooms, but this is minor. Not the fault of the apartment, but the wind in Gordon's Bay can be scary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Tyrone S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beautiful, great value for money and pleasant environment. The stay was nice. The view was beautiful in the morning and the evening. We were welcomed with some juice, nice coffees, an amazing Lindt chocolate and a lady who took all our baggage and groceries up to the room in a lift from the garage. My son, my parents and wife enjoyed the scenery and the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 127 Miller Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe457bc7b60582af0c4e85bd11ddf9fe2c485e59898c67f6210d75b3c262e87f12367b36b6a16556d65e407e8f23224824b0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 127 Miller Street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.164060588815 18.864180006482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang