+105
Selfsorg in Gordonsbaai

Gordon’s Shore Luxury Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 127 Miller Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Gordon’s Shore Luxury Apartments is sonkrag-aangedrewe en bied luukse selfsorgverblyf in Gordonsbaai met pragtige see-uitsigte. Dis perfek en sentraal geleë tussen beide Bikini Beach en die Gordonsbaai se hoofstrand, elk sowat 600 m weg.

Verblyf word in 3 ruim woonstelle met sonkrag gebied. 'n Luukse dakwoonstel met 'n see-uitsig, 'n Luxury Chic-woonstel met 'n see-uitsig en 'n Sought After Boutique-woonstel met 'n gedeeltelike see-uitsig. Elke woonstel word met 'n hysbak bereik en het slaapplek vir 4 tot 6 gaste. Die woonstelle het pragtige slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke kamer, asook 2 enkelbeddens. Elke woonstel het 2 en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort.

Die moderne oopplankombuise is elk met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitareas en hoofslaapkamers het elk 'n TV met DStv, Netflix, en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar. Die woonstelle kan daagliks op versoek skoongemaak word, en was en stryk is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Gaste kan in die gemeenskaplike area op die dak ontspan. Daar is 'n glasswembad, 'n Jacuzzi, 'n kroeg in die swembad en 'n beskutte braai- en eetarea.

Gordonsbaai en die Strand bied verskeie restaurante, koffiewinkels en kroeë, sowel as doendinge soos branderplankry, hengel, swem, roei, bootvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek en die Helderberg Wynroete verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Natascha P
Gesin met tieners
5.0
Lovely stay. Enjoyed our stay, great location, and beautiful units.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Rochell C
Saam met vriende
5.0
Ek het werklik tuis gevoel van die eerste oomblik af. Ek het ’n ongelooflik lekker tyd by hierdie plek gehad! Die verblyf was netjies, gemaklik en uit...
Sien meer
Nov 2025
Christina P
Saam met vriende
5.0
Amazing. Great experience. Our hostess was great. She tended to every need and request. Remarkable lady.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Johandi S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, prentjie mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly, die uitsig is so mooi! Ek sal dit vir seker aanbeveel.
Okt 2025
Nick Mohlakala L
5.0
Perfect for a lightning future holiday. Very wonderful. My whole family from across South Africa and Lesotho came for my daughter's gra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 127 Miller Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gordon’s Shore Luxury Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

127 Miller Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe457bc7b60582af0c4e85bd11ddf9fe2c485e59898c67f6210d75b3c262e87f12367b36b6a16556d65e407e8f23224824b0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 127 Miller Street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.164060588815 18.864180006482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang