LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Selfsorg in Gordonsbaai

Gordon's Townhouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Nicole D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Dit was fantasties. Dit was 'n fantastiese rus vir ons, baie rustig en stil. Gemaklik, 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giradot B
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Kon lekker vakansie hou in 'n heerlike lugversorgde eenheid. Pragtige braaikamer. Veilig en rustige omgewing. Smaakvol ingerig en sorgsame gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melius G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Aangenaam. Baie aangename verblyf en vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mushanah W
Kort verblyf
4.6
Nov 2025

Beautiful. A home away from home. It was amazing. Really beautiful place, the shops were close by and the scenery was beautiful. Friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Gerieflik, naby winkels, goed toegerus. Baie lekker gebly. Sal aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia R
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.0
Apr 2025

My kuier was aangenaam. Die huis is netjies. Ek sal mense aanraai om die huis te huur. Dit was lekker veilig. Ek het gevoel die eienaar moet 'n vrieskas en 'n driepot aankoop en ander TV-kanale, veral 194 en 195, verder was alles okay.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chloe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Somerlust Street, Gordon's Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc213edb3e7e43f808d9ce7f4bdbc330ae3c4012d4e7c110b838adb6a1a2557ea5ed8c952356460074dc822444824eecf8e89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Somerlust Street Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.15509698999 18.87115294357