- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 Station Road, Graafwater, 8120, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Graafwater Hotel is geleë op die R364 in die klein dorpie Graafwater, tussen Lambertsbaai en Clanwilliam.
Verblyf by Graafwater Hotel bestaan uit 2 kamerkategorieë. Hierdie kamers is individueel versier en is gemeubileer met 'n dubbel-, enkel- of 'n driekwartbed. Die dubbelkamers het elk hul eie en suite-badkamer met 'n stort. Die rugsakreisigerkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die hotel beskik ook oor 'n braai-area, 'n kroeg, veilige parkering en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Susette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 44 Station Road, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Gaste dink Graafwater Hotel het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Station Road, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang