Beskrywing
Hierdie ruim en gerieflike oopplan-eenheid het 'n koningingrootte- en driekwartbed. Dit beskik ook oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank wat as 'n slaapbank gebruik kan word. Die badkamer het 'n groot stort, wasbak en 'n verhoogde toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas toegerus. Koffie, tee en suiker word voorsien. Ontbyt word ook bedien teen 'n ekstra koste. Gaste is welkom om hul eie Netflix-aantekenbesonderhede vir die TV te gebruik. Daar is 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Bespreek gerus ons huislike atmosfeer eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ons eenhede is toegerus met koffie, tee en suiker. Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, airfryer, toaster , mikrogolfoond en eetgerei. Daar is of 'n losstaande waaier of dakwaaier beskikbaar, elke kamer is sorgvuldig gebou om die somerson in die winter vas te vang wat die kamers lekker warm hou en in die somer, is die kamers lekker koel. Die swembad word op eie risiko gebruik. Elke eenheid is selfsorg. Restaurante is ongeveer 1 km vanaf Grace B & B
Huisreëls
Rook is verbode binnenshuis. Die swembad word op gaste se eie risiko gebruik. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste aangevra word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Amore is 'n kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak. Gratis wifi en swemgeriewe. handoeke, stort en stortseep word voorsien. Ons eenhede spreek van netheid en gee die huislike gevoel. Die kombuis is met 'n lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n yskas toegerus. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word bedien teen 'n ekstra koste. Veilige, privaat parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ons eenhede is toegerus met koffie, tee en suiker. Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, airfryer, toaster , mikrogolfoond en eetgerei. Daar is of 'n losstaande waaier of dakwaaier beskikbaar, elke kamer is sorgvuldig gebou om die somerson in die winter vas te vang wat die kamers lekker warm hou en in die somer, is die kamers lekker koel. Die swembad word op eie risiko gebruik. Elke eenheid is selfsorg. Restaurante is ongeveer 1 km vanaf Grace B & B.
Huisreëls
Rook is verbode binnenshuis. Die swembad word op gaste se eie risiko gebruik. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste aangevra word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
78 Kock Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang