+26
Selfsorg in Gonubie

Grace-by-the-Sea Self-catering

5 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 87a Eighteenth Avenue, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Grace-by-the-Sea Self-catering is 'n sonnige woonstel op die gasheer se eiendom in Gonubie, Oos-Londen. Die eiendom is slegs een blok van die see af en naby ander geriewe en besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel beskik oor 'n privaat ingang en 'n tuinarea en bied slaapplek vir tot 5 gaste. Die eenheid bestaan uit 1 hoofslaapkamer op die onderste verdieping, wat met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is, en bo is daar 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer op die grondvloer, toegerus met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en wasmasjien vir u gerief.

Die leefarea het 'n slim-TV met Netflix- en YouTube-programme; vinnige, onbeperkte vesel-Wi-Fi-internettoegang is beskikbaar om media te stroom wanneer u wil. Gaste is welkom om gebruik te maak van die ruim geplaveide braai-area. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir twee voertuie. Die eenheid is ook troeteldiervriendelik indien vooraf gereël.

Grace-by-the-Sea selfsorg is ook ongeveer 2.2 km vanaf die strandmeer, restaurante, winkels en ongeveer 15 km vanaf die Hemingways Mall geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 87a Eighteenth Avenue, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Grace-by-the-Sea Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

87a Eighteenth Avenue, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c599dabf471ae4813163ded96ae38d9f166c34612e4f103c8a09ca09a37e47a473ba3946676d0be51926fe480744d38241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 87a Eighteenth Avenue Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.950874256377 28.011705211186
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang