Pick your preferred language

English

Afrikaans

+26
Selfsorg in Gonubie

Grace-by-the-Sea Self-catering

5 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

25% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jan 2026 tot 12 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 87a Eighteenth Avenue, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Grace-by-the-Sea is 'n sonnige woonstel wat op die eienaar se perseel in Gonubie, Oos-Londen geleë is. Die eenheid is net een blok van die see af en is naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede in die area.

Die woonstel het 'n privaat ingang en tuin. Dit bied slaapplek aan 5 gaste. Die eenheid beskik oor 1 Hoofslaapkamer op die onderste verdieping met 'n koningingrootte-bed, en bo is daar 'n Solderkamer met 3 enkelbeddens. Daar is ook 1 badkamer op die onderste verdieping met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n kombuis was goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n wasmasjien.

Die leefarea 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Gratis, vinnige, onbeperkte vesel-WiFi is beskikbaar sodat gaste flieks en reekse kan stroom. Gaste is ook welkom om gebruik te maak van die groot geplaveide braai-area. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is van die straat af beskikbaar. Die eenheid is troeteldiervriendelik indien dit vooraf gereël is.

Grace-by-the-Sea Self-catering is ongeveer 2,2 km van die strandmeer, restaurante en winkels af, en ongeveer 15 km van die Hemingways Winkelsentrum af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 87a Eighteenth Avenue, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Grace-by-the-Sea Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
25 % AF
R 2 000 R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 000
25 % AF
R 2 000 R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 000
25 % AF
R 2 000 R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

87a Eighteenth Avenue, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c599dabf471ae4813163ded96ae38d9f166c34612e4f103c8a09ca09a37e47a473ba3946676d0be51926fe480744d38241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 87a Eighteenth Avenue Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.950874256377 28.011705211186
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang