- Slaapplek vir 9 gaste
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 3894 Olifants Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Grace of Africa bied gerieflike B&B-verblyf in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp. Die dorp is op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë en is die tuiste van 4 van die Groot 5.
Verblyf word in 2 losstaande suites gebied wat ideaal is vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek. Elke suite het 'n oopplan-uitleg, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, instapstort en toegang tot 'n aparte buitestort.
Daar is 'n kombuisie in elke suite wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Albei suites lei na stoepe met gemaklike sitplek, privaat braaigeriewe en 'n boma-area.
Gaste kan gerus in die gemeenskaplike randvloeiswembad afkoel en saans lekker langs die vuurput kom kuier. Gratis WiFi is beskikbaar.
Grace of Africa is naby die Lionspruit Wildreservaat en die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin geleë, en ook naby 'n winkelsentrum en die gemeenskaplike kuierarea van die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3894 Olifants Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Grace of Africa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3894 Olifants Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Geen kinders onder 9
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang