Gracemere 46
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Omwandi Street, Unit 46 Gracemere Complex, Walvis Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Gracemere 46 is 'n bekoorlike en knus selfsorg-eenheid in die Gracemere-kompleks in Walvisbaai, wat tot 4 gaste akkommodeer wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n binnebraai.
Gratis WiFi en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Of u nou vir sake of ontspanning reis, hierdie eenheid bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Omwandi Street, Unit 46 Gracemere Complex, Walvis Bay, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Omwandi Street, Unit 46 Gracemere Complex, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang