Granada 403
6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 77 Marine Drive, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Granada 403 is 'n lieflike woonstel met 2 slaapkamers in die veilige Granada-kompleks in Margate, KwaZulu-Natal. Die woonstel spog met 'n pragtige see- en rivier-uitsig en is naby restaurante, kroeë en klubs.
Daar is slaapplek vir 6 gaste en die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n plafonwaaier, gemaklike rusbank, 'n enkelslaapbank, 'n ekstra matras en 'n platskerm-TV met Openview.
Die groot balkon het sitplek vir 6 gaste, sowel as 'n gasbraai en 'n mooi see-uitsig. Twee veilige parkeerplekke is beskikbaar.
Die Margate promenade en hoofstrand is oorkant die pad, slegs 50 m ver. Margate spog met kunsgalery en kunsvlytwinkels, en die Margate Voëlpark is 'n moet-besoek vir voëlliefhebbers.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Bernadette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 36
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 77 Marine Drive, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
77 Marine Drive, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang