2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Grande Camore Street, Sea Vista, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Grande Camore Flat at no 5 is op die eienaar se perseel in St. Francisbaai, 'n vakansiedorp in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sake- of enkelreisiger.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n rusbank en TV. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf is minder as 500 m vanaf die strand.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Shanna Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Grande Camore Street, Sea Vista, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Grande Camore Flat at no 5 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Grande Camore Street, Sea Vista, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang