14 gaste
5 slaapkamers
10 beds
4 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 122 Anglers Way, Bazley Beach, 4184, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Grande Vue is naby Bazley Beach in KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid kyk uit oor die pragtige see-uitsigte met die klanke van die natuur.
Verblyf beskik oor 5 slaapkamers en 3,5 badkamers, die eenheid is geskik om 13 gaste te akkommodeer.
Slaapkamer 1 is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed geskik vir 'n kind, en 'n bababedjie beskikbaar op versoek. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Slaapkamer 2 en Slaapkamer 3 het elk twee enkelbeddens, terwyl Slaapkamer 4 'n koningingrootte-bed het. Slaapkamer 5 is toegerus met een stapelbed en twee driekwartbeddens.
Daar is 3 badkamers beskikbaar. Badkamer 2 het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Badkamer 3 het 'n stort, toilet en wasbak. Boonop is daar 'n aparte toilet met 'n wasbak vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamer, 'n eetarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Gaste kan maaltye by die 10-sitplek-etenstafel geniet of gebruik maak van die buite-sitarea.
Geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n slim-TV in die sitkamer en veilige parkeerplek met braaigeriewe in. Gaste kan ook voëlkyk op die perseel geniet.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, swem, voëlkyk en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 122 Anglers Way, Bazley Beach, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Grande Vue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
122 Anglers Way, Bazley Beach, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang