+53
Gastehuis in Brits

Grasdak Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Deon B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs. Netjiese plek met al die benodighede vir 'n paar nagte se oorslaap. Kamer was ook elke dag gediens. Baie vriendelike ontvangs en verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het lekker gebly in 'n netjiese, skoon kamer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons sal enige tyd weer by Grasdak tuisgaan. Ja, was puik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandré T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit was net een nag, maar alles was mooi. Ja. Alles was soos ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbe V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Neat, clean, friendly staff. Thank you very much, our stay was wonderful. The Zebra unit was clean, comfortable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janrey B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Goeie waarde vir geld. Ek het baie lekker gebly. Die WiFi het net nie lekker opvangs in die kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celest P
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Gerieflike verblyf, kan beslis aanbeveel. Vriendelik ontvang, alles skoon en netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Ja, die verblyf was baie lekker en die mense is baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Sal weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 263

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

26 Hermalo Street, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19763737d52caa1a7f76a69a8fb813644115c8e737973a01cf9c3c9c1406378565e81e2d99c433e6de23eae1fca0a4fe9f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 26 Hermalo Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.631152646688 27.792747784061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang