+5
Gastehuis in Reitz

Gratia Guest Accommodation

5 gaste

0 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Feb 2026 tot 5 Feb 2026.
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Skool Street, Reitz, 9810, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Gratia Gastehuis is 'n gastehuis in Reitz wat gemaklike en privaat verblyf in 'n rustige tuin bied.

Verblyf word in 'n standaardkamer voorsien, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelmatrasse en 'n bababedjie. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.

Die privaat oopplan-leefarea is toegerus met 'n TV, koffiestasie, mikrogolfoond en yskas. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe op die dek. "Gryp & Gaan"-ontbyt en aandete kan op versoek teen 'n bykomende koste voorsien word.


Kamer-opset

Leefarea

5

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 12 Skool Street, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink Gratia Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Skool Street, Reitz, 9810, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6140dacc4f36788264770aa2dd02404d364f3fb14634db1d227e179da4d82dca55fb737609519c5acda62e1b4a742ccb4e3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 12 Skool Street Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.8050479 28.4240383
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang