Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Reitz

3.6 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Reitz van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Reitz besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Reitz.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Reitz akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Reitz Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Reitz Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Reitz

Absolute Guesthouse is in Reitz, 'n klein dorpie op die hoofpad na Clarens in die Vrystaat geleë. Verblyf word aangebied in 7 verskillende kamers, wat elk ingerig is met 'n dubbelbed, enkelbeddens, of 'n kombinasi...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Reitz

Lillies Gastehuis is in Reitz in die Vrystaat geleë. Dit is 'n selfsorgkothuis wat keurig ingerig is en verblyf bied aan 4 mense. Daar is 2 ruim slaapkamers wat elkeen in 'n elegante styl versier is. Die kothuis h...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Oord in Reitz

BassFeather Country Lodge is 'n oord wat ongeveer 9 km buite Reitz op die Warden-pad in die Vrystaat geleë is. Die chalets is ruim en bied slaapplek vir 4 tot 6 mense. Gaste kan die verhitte swembad en die braai-ar...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Reitz

Poelanie's Gastehuis bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid in Reitz, 'n rustige dorpie in die Vrystaat. Dié gastehuis is ideaal vir sakelui, vakansiegangers, en diegene wat smag na 'n naweekwegbreek. Die ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Reitz

Ta daa bied oornagverblyf in die rustige dorpie, Reitz. Dié dorp is die ideale oorslaapplek vir reisigers op pad na Clarens of Lesotho en is ook ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n rustige plattelandse oord. Ta d...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Reitz

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Vrystaat

Mooihoek Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas in die Vrystaat. Die akkommodasie bestaan uit 'n lekker oopplan-leefkamer, volledig toegeruste kombuis, 3 slaapkamers: 2 slaapkamers vir paartjies en 'n kamer met...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem,
Malotiroete

Murasie Guest Farm is 'n 320 hektaar-plaas wat omring is deur die pragtige berge van die Oos-Vrystaat. Dié gasteplaas is sowet 15 minute oos van Bethlehem op die R714 in Warden se rigting geleë. Johannesburg is ne...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Petrus Steyn,
Noordelike Vrystaat

Mascot Guesthouse is in die klein plaasdorpie Petrus Steyn in die Vrystaat geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en hartlike gasvryheid in 'n rustige omgewing. Verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede, Mascot Oo...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Petrus Steyn,
Noordelike Vrystaat

Skotteljons Geskenke & Gastehuis is in Petrus Steyn in die Vrystaat. Ons bied 3 pragtige kamers vir enkelreisiger of paartjie per kamer. Daar is 2 kamer met 'n dubbelbed in elk en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Die ka...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Warden,
Vrystaat

Die Wilge Inn chalet is aan die banke van die Wilgerivier geleë, sowat 30 km noord-oos van Reitz op die plaas Mariashoek in die Oostelike Vrystaat. Die chalet het al die vereistes om 'n goeie nag se rus aan 'n moe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...