Gratitude
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gratitude is 'n bekoorlike eenheid in Worcester wat gemaklike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe vir tot 3 gaste bied.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daarbenewens het die woonstel 'n enkelslaapbank wat 1 gas kan akkommodeer.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea het gemaklike sitplek.
Gaste kan gratis WiFi en veilige parkering geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Dianne Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 32 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Gratitude het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang