+25
Selfsorg in Port Nolloth

Grazia Cottages

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.7
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
3.0
Chantell C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Old school styl akkommodasie. Ons het heerlik gebly al was dit net een aand. Die oseaan is 'n blok weg en die gastehuis is loop afstand van die winkels. Ons het die keuse gehad om ons kar voor die gastehuis te parkeer of agter geslote hekke te parkeer naby die verblyf. Die eienaar was tegemoetkomend met ons versoek en het sommer dadelik ge reageer per epos. Moenie vyfster luuksheid akkommodasie verwag nie. Hierdie is old school charming huisies met ou houtvloere en al sy oustyl elemente. Daar is nie iets wat ek kan dink om te verander nie. Al die geriewe was netjies en skoon en jy het alles wat jy nodig sal hê. DIe enigste negatiewe review wat ek kan gee is ons het besluit om te braai en die rooster was geroes (ons neem aan van die seelug). Dalk kyk na 'n stainless steel braairooster? En die braai bak het nie n deksel gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carin W
1 nag
4.0
Apr 2026

Die verblyf was skoon, maar benodig 'n bietjie opgradering. Byvoorbeeld, 'n yskas en mikrogolf. Daar was darem 'n redelike veilige opsluitplek vir ons motor, maar die area waar die huis is, het 'n bietjie onveilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Keenan G
1 nag Saam met vriende
1.6
Jan 2026

Not bad, just need a lot of attention like AC, stove, and cleanliness. Please add AC and make time to clean properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Frederic Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 645
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 645
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 645
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2892 Main Road, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92815a09127cd1db97c4932ebd41353e97fc3fa2c9dbf610305a98d8445c8b135a5cb1bead21de555844e4ca239260484b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 645 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 2892 Main Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.253526 16.869122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang