Pick your preferred language

English

Afrikaans

+40
Selfsorg in Harrismith

Grazia's Luxury Overnight Rooms

  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 38 Lindley Street, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Grazia se Luukse Oornagkamers is geleë in Harrismith, 'n groot dorp in die Vrystaat-provinsie van Suid-Afrika. Dit is bekend vir sy tuine en gholfbane, wat dit die ideale plek maak vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.

Die 6 eenslaapkamer-eenhede kan elk tot 2 persone akkommodeer en is gemeubileer met ekstra lang koningingrootte-beddens. Alle kamers is toegerus met 'n TV vol stromingsdienste, en gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkering word voorsien.

Die 2-slaapkamer-eenheid kan tot 4 gaste akkommodeer en is gemeubileer met 2 driekwartbeddens en 1 koninggrootte-bed. Die eenheid is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, elektriese braaipan en yskas. Hierdie eenheid is rolstoelvriendelik.

Gaste kan Glen Garriff Conservation, Sterkfontein Dam Natuurreservaat besoek, of die dag ontspan by La Vita Spa Qwantani Oord.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marco S
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, stylish and clean. Great stopover from Pretoria to the South Coast. Would definitely recommend it. Very accommodating and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
René M
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Pragtige, netjiese plek.
Des 2025
Ina C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese oornag geriewe. Hoogs aanbeveel. Puik oornag blyplek. Heerlik geslaap.
Des 2025
Louretha V
Gesin met tieners
5.0
Rustige omgewing, stylvolle verblyf. Skoon, netjies en gerieflik. Pragtige dekor.
Des 2025
Peet V
Saam met vriende
5.0
Besonder netjies, skoon en modern. Perfekte inval, slaap en ry verblyf. Puik verblyf! Sal vir seker weer oorbly as ek daai rigting gaan.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 38 Lindley Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Grazia's Luxury Overnight Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

38 Lindley Street, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2d527f1be6742b444679a47b547ca9113f612b14cf0fb7462bc598a4b610d4c86a1ac9f77bff5e7b6d75152078e3e913165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 38 Lindley Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.275295681571 29.133956081619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang