2 gaste
0 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - R71, Troutwaters Agricultural Holdings, Haenertsburg, 0730, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Green Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Magoebaskloof net buite Haenertsburg. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige oornagverblyf.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die leefarea het 2 gemaklike stoele en lei na 'n stoep met Weber-braaigeriewe en buitemeubels.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en privaat parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is is 1 km vanaf die Pot & Plow-restaurant en ongeveer 8,5 km vanaf Haenertsburg waar gaste winkels en 'n rits restaurante sal vind.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Olaf Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R71, Troutwaters Agricultural Holdings, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Green Cottage het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R71, Troutwaters Agricultural Holdings, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang