+33
Selfsorg in Killarney

Splice Green Ivy

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Karina L
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Netjies, veilig en moderne verblyf. Ons het baie lekker gebly. WiFi sein is sterk en spoed is baie vinnig. Woonstel was presies soos op die foto's. Dit was regtig baie mooi en netjies. Dis ook in 'n baie veilige omgewing met 24 sekuriteit. Het ook die gimnasium gebruik. Baie vriendelike diens daar ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abdurrahmaan T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Comfortable, convenient, relaxing, safe. Great stay, very comfortable and the host was very responsive when needed. I will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Totally awesome! Wow! Exceptional place, well equipped and decorated. Love the green colours! Safe facility and ample safe parking. Highly recommended. Splice is top notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2026

Ligging en veiligheid perfek. Die skoonheid van die plek is nie op standaard nie. Die ligging was perfek, die kompleks is veilig. Ons plek was nie goed skoongemaak nie. Die bad was nog vuil, beddegoed was vuil. Hulle het vir my nuwe beddegoed gebring, maar nie alles wat ons benodig het nie. Die nuwe beddegoed was nog vol make-up en ander vlekke. Die matte en warm komberse is vuil en word nie gereeld gewas nie. Daar was stukkende glas onder die mat. Ons het slegs een glas vir vier mense gehad. Ons het dit die eerste dag al deurgegee. Geen poging is in die week aangewend om vir ons nog glase te bring nie. Dit kan 'n baie lekker eenheid wees, maar mens bly nie lekker in 'n plek wat nie skoon voel nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sindi N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

My husband and his friend had a wonderful time, the place was beautiful. Exceptional. Perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Puik akkommodasie, netjies en baie veilig. Ons het baie lekker gebly. Plek is netjies en baie veilig. Splice Green Ivy is beslis waarde vir geld. Opsigter baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Splice Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 228
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 228
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 228
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd128a13214602eeca280ed201f4b8dae990736de96968b803a6b5d5b3414b2f6b0bcc9be69915724f6a4c4a1297170afb7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 228 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 4 Main Avenue Splice Riviera 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.164376365318 28.050167607358
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang