Pick your preferred language

English

Afrikaans

B&B in Umdloti

Greenfire Umdloti Bed & Breakfast

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Michelle L
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Onverbeterlik! Onverbeterlike wegbreek gehad by hierdie asemrowend mooi B&B. Die egpaar wat die B&B bestuur, is verskriklik gasvry en let op na die fynste detail vir hul gaste. Die see uitsig is eerste klas, en die ontbyt (met Sharon se geheime sampioen-dis) is 'n moet doen. Die personeel is almal gaaf en oulik, die kamers is goed toegerus en word daagliks netjies gemaak. Sterk sterk aanbeveel, en kom beslis self terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Room with a spectacular view! They were very accommodating with us when the plane was delayed and we were late for check-in. The bedding can maybe be replaced. Rooms are very practical and easy to navigate. Appreciate the little milk boxes for coffee/tea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Dit was lekker om daar te bly. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Great stay. Will stay there again. Friendly hosts. Excellent breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin W
1 nag
5.0
Apr 2025

Up, close and personal with the ocean! Super nice unit that is very practical. Everything worked. Clean and neat. Loved being so close to the ocean. Beautiful view. Nice being at the end of the street, quiet with no cars passing by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was heerlik om die see te sien en te hoor vanaf die kamer se balkon en die eet. Baie lekker gekuier, sal weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rory G
1 nag
5.0
Jan 2025

Excellent overnight and longer-term stay with a budget in mind. The property has such a close proximity to the Indian Ocean that the waves feel like they're crashing into your room. It's magic. Clean, tidy, and organised. Friendly and very good service from John.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Baie rustig. Mooiste see uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marilyn B
1 nag
4.8
Sep 2025

Asemrowend. Kalmerend. Luuks. Veilig. Absoluut die rustigste en mooiste plek om af te skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle F
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

5 star. Great. Location is incredible and accommodation is superb. Hosts go out of their way. Only negative was the WiFi speed wasn't sufficient for my work purposes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

76 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 36 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061e8c3688e6a19330b058e7174f66237d3cb67975d7ef34525005fc3a001774d95e6dc2c9bdf3cbe15a205c5d61d1771458?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 76 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.655295008877 31.125833893254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang