LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Greenfire Dolphin Coast Lodge | LekkeSlaap
+25

Greenfire Dolphin Coast Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Greenfire Dolphin Coast Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Thelma V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Het baie tuis gevoel en die ontbyt was voortreflik. Die lekker gesels het my laat voel of ek hulle reeds jare ken.

Greenfire Dolphin Coast Lodge is beslis waarde vir geld. Gashere duisend.

Jan Louis G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Louis G
Enkelreisiger

Perfekte wegbreek uit die besige stad.

Mooiste see-uitsig, asook baie skoon en netjiese kamer. Ek sal vir seker weer daar kuier!

Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061e8c3688e6a19330b058e7174f66237d3cb67975d7ef34525005fc3a001774d95e6dc2c9bdf3cbe15a205c5d61d1771458?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 76 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.655295008877 31.125833893254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!